Today’s thought on ED is in wED 3 Nov 2010: AlgoaFM


The thought today was from Eleanor Roosevelt:

We gain strength, and courage, and confidence by each experience in which we look fear in the face …
We must do what we think we cannot.

3 comments on “Today’s thought on ED is in wED 3 Nov 2010: AlgoaFM

  1. Eddie ek het `n 45jarige vriendin wat 4 weke gelede gediagnoseer is met kanker – rug, longe,lewer,brein,bekken. Sy veg verwoed en ek sal vir haar hierdie `thought` stuur want dit het my onmiddelik aan haar en haar man laat dink. Hier is `n aanhaling uit sy weeklikse epos(vorderingsverslag) aan ons hierdie week:
    Ek het reeds in vorige e-posse verduidelik dat Liesel nie besig is om ‘n klubwedstryd te speel nie. Sy speel die toets van haar lewe. Sy het egter veral twee faktore wat in haar guns tel. In gewone taal, sy het die tuisveld voordeel. Die skares wat haar ondersteun dra haar en ek sien dit. Die “baniere” wat die skare gebruik om hul ondersteuning te demonstreer neem allerlei vorme aan, maar dit lig vir Liesel en ons hele gesin. Tweedens weet ons die Skeidregter is ook aan ons kant. Dit gee ons gemoedsrus. En die skare weet dit ook. Die beloftes van die Skeidregter word heel dikwels op die baniere van die ondersteuners in hoofletters uitgeskryf.
    Dis vir my ook kosbaar dat jy deur jou siekte ook soveel ander mense direk en indirek aanraak. Ek bid ook nog konstant vir jou en Pera. Please pray for Liesel and her family. XX

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s